Bible Studies

Dig deeper. Discover the context. Grow in the Word.
Scripture & Soil Bible studies are created to help you move beyond simply reading a familiar passage and begin exploring the biblical, historical and cultural context that brings Scripture to life.

Each study invites you to slow down, dig deeper and discover how the story of Scripture fits together — so that what you learn doesn’t simply inform you, but shapes the way you live.

The Life of Jesus

Journey through the life of Jesus with studies designed to explore the biblical story, historical setting and deeper truths behind each moment.

Birth of Jesus

Discover the story of Jesus’ birth through its biblical, historical and cultural context — from the promises of the Old Testament to the arrival of the promised Messiah.

View Study →.

Childhood of Jesus

Explore the often-overlooked childhood of Jesus and discover what Scripture reveals about His early years, His family and God’s purpose in the ordinary.

View Study →

Baptism of Jesus

Discover the deeper meaning of Jesus’ baptism — His identity as the beloved Son, His anointing, and the beginning of His public ministry.

View Study →

Temptation of Jesus

Journey into the wilderness and discover Jesus as the faithful Son — succeeding where Adam and Israel failed and standing firm in His identity.

View Study →

Calling of the Disciples

Discover what it truly means to follow Jesus — from being called by Him, to being with Him, formed by Him, and sent to participate in His mission.

View Study →

Abide – John 15

A journey through John 15 exploring what it means to remain in Jesus, the True Vine, be shaped by the Father, and bear fruit that lasts.

View Study →

Die Lewe van Jesus

Reis deur die lewe van Jesus met Bybelstudies wat jou nooi om die Bybelse verhaal, historiese agtergrond en dieper waarhede agter elke gebeurtenis te ontdek.

Geboorte van Jesus

Ontdek die verhaal van Jesus se geboorte binne die Bybelse, historiese en kulturele konteks — van die beloftes van die Ou Testament tot die koms van die beloofde Messias.

Ontdek die Studie →

Kinderdae van Jesus

Ontdek die dikwels misgekykte kinderjare van Jesus en wat die Skrif oor Sy vroeë lewe openbaar — van Egipte, die tempel tot Sy grootwordjare in Nasaret.

Ontdek die Studie →

Die Doop van Jesus

Ontdek die dieper betekenis van Jesus se doop — Sy identiteit as die geliefde Seun, die neerdaling van die Heilige Gees en die begin van Sy openbare bediening.

Ontdek die Studie →

Versoeking van Jesus

Reis saam die woestyn in en ontdek Jesus as die getroue Seun — waar Sy identiteit onder aanval kom en Hy getrou bly waar Adam en Israel gefaal het.

Ontdek die Studie →

Die Roeping van die Dissipels

Ontdek wat dit werklik beteken om Jesus te volg — van deur Hom geroep te word, tot by Hom wees, deur Hom gevorm word en uitgestuur word om aan Sy sending deel te neem.

Ontdek die Studie →

Bly – Johannes 15

’n Reis deur Johannes 15 wat ontdek wat dit beteken om in Jesus, die Ware Wingerdstok, te bly, deur die Vader gevorm te word en vrug te dra wat bly.

Ontdek die Studie →

Scroll to Top